Estha Ueckermann

Voorligting Sielkundige
Wes Kaap

Vredenburg Langebaan Saldanhabaai St Helenabaai Velddrif Dwarskersbos Hopefield

Estha Ueckermann

M.A. (Pret.) Vooligting Sielkunde
Voorligting Sielkundige
Pr. No. 8607052

    estha.ueckermann@gmail.com

 ​   Sandy Point , St Helenabaai

 ​   083 230 0605

Ek is ‘n Voorligting Sielkundige met 38 jaar ondervinding. My praktyk is in St Helenabaai en ek bedien die weskus areas van Vredenburg , Langebaan , Saldanhabaai , Velddrif ,Hopefield en Dwarskersbos.

My Benadering

Ek poog om die kognitiewe model te gebruik . Dit verskaf ‘n raamwerk om gedagtegang te verander en fasiliteer ‘n verandering op ‘n praktiese manier gebaseer op die klient se behoeftes en probleme. Ek fokus ook op die positiewe in ‘n klient se lewe.

 
estha.ueckermann@gmail.com

      
 St Helenabaai 

       
083 230 0605

Water photo created by frimufilms