Estha Ueckermann

Voorligting Sielkundige
Wes Kaap

Vredenburg Langebaan Saldanhabaai St Helenabaai Velddrif Dwarskersbos Hopefield

Estha Ueckermann

M.A. (Pret.) Vooligting Sielkunde
Voorligting Sielkundige
Pr. No. 8607052

    estha.ueckermann@gmail.com

 ​   Sandy Point , St Helenabaai

 ​   083 230 0605

Ek is ‘n Voorligting Sielkundige met 38 jaar ondervinding. My praktyk is in St Helenabaai en ek bedien die Weskus areas van Vredenburg , Langebaan , Saldanha , Velddrif ,Hopefield en Dwarskersbos.

Weens die huidige Covid-19 omstandighede en nodige meegaande afgekondigde maatreëls is daar ook ‘n opsie vir aanlyn  sessies/konsultasies .

My Benadering

Ek poog om die kognitiewe model te gebruik . Dit verskaf ‘n raamwerk om gedagtegang te verander en fasiliteer ‘n verandering op ‘n praktiese manier gebaseer op die klient se behoeftes en probleme. Ek fokus ook op die positiewe in ‘n klient se lewe.

Terapeutiese Dienste

Terapeutiese dienste sluit in :

Krisis intervensie
Trauma
Verlies hantering
Angs en spanning
Werks verwante angs en spanning
Beter selfbeeld
Huweliksterapie
Seksuele leiding

YOUR HELPING HAND IN HOPE

Kontak

Thank you! Your message has been sent.
Unable to send your message. Please fix errors then try again.

Water photo created by frimufilms