Leon Ueckermann Counselling Psychologist.
MA. Counselling Psychology (UJ)

Covid-19

LEON UECKERMANN

Voorligting Sielkundige / Counselling Psychologist

Pr. No. 0405639 / PS No: 0112844

B.A. Hons (Psych) M.A. (Couns.) (UJ)

 

53 Leslie Rd, Poortview

Roodepoort /

Safarilaan 5, Safarituine

Rustenburg

Tel. Nr: (014) 5330701 (W)

 

Geagte Kliënt 2020-04-01

Insake: Skedulering van terapie sessies en konsultasies tydens huidige Covid-19 maatreëls.

 

Weens die huidige Covid-19 omstandighede en nodige meegaande afgekondigde maatreëls gaan meeste terapeutiese dienste en konsultasies, vir so ver as prakties moontlik, tydelik nie meer by ons normale kantoor perseel plaasvind tydelik nie.  Daar is tans wel ook ‘n opsie vir aanlyn Skype sessies/konsultasies om moontlike sessies te kan skeduleer vir wanneer/soos nodig mag wees vir u. Wees wel gerus alle inligting bly nog steeds soos altyd konfidensieel. Verder konsulteer ek ook in ‘n privaat en alleen area gedurende aanlyn konsultasies.

Daar is ook ‘n nuwe “consent” dokument aan wat u wel net sal moet voltooi en vir my terug kan stuur vir die aanlyn sessies indien u wel op die opsie mag besluit.

Volg asb. die onderstaande web adres skakel (online link) om enige nuwe sessie te boek en te bevestig. Maak ook asb.  dan net seker dat die Skype program wel vooraf op u rekenaar, foon of tablet opgestel is.


 https://psychologyprivatepracticeonline.setmore.com


Laat weet ook as u enige verdere vrae mag hê rondom die proses.

*(Die huidige maatreëls en reëlings is tans wel net geldig vir ‘n sekere tydelike basis waarna normale en in persoon sessies op kantoor so gewoonlik weer sal voortgaan).


Vriendelike Groete
Leon Ueckermann
Voorligting Sielkundige

leonpsychology@gmail.com

leonpsych@ueckermann.co.za

014 5330701